top of page


Ons wil graag weet as jou adres verander het, as jy 'n nuwe intrekker is of indien jy ondersteuning of leiding benodig voor jy 'n belangrike besluit neem. In kort, ons sal graag met jou wil gesels. Voltooi asseblief onderstaande vorm, indien jy belangstel om een van die volgende stappe te neem en ons sal jou kontak.
1. My inligting het verander
2. Ek verlang 'n besoek
3. Ek wil gedoop word
4. Ek wil my baba toewy
5. Ek wil deel raak van 'n omgeegroep
6. Ek wil graag lidmaat word
Ons sien uit daarna om meer van jou te hoor.
bottom of page