COVID-19 Noodfonds

Full Name

MAR. 23, 2023

Saam met die inperkings van Covid-19 het werkverliese plaasgevind en baie van ons mense is hard hierdeur getref. As gemeente, neem ons hande met Inceba en bied hulp en ondersteuning aan families in nood. Jy kan help deur 'n donasie aan ons Noodfonds te maak. Skakel ons gerus vir verder inligting.