Bybellees Program

Full Name

MAR. 23, 2023

Hierdie jaar wil ons dieper in ons verhouding met Christus en mense gaan. As deel hiervan het ons 'n Bybellees program waarin ons 52 verse in 52 weke lees, memoriseer en leef. Om weekliks die skakel en vers te ontvang, skakel gerus die kerkkantoor.