top of page

Bellville Gemeente
Passie vir God, Passie vir mense.

GEBEDSVERSOEKE & GETUIENISSE
Ons glo dat daar krag is in gebed en sal baie graag saam met jou wil bid! Stuur vir ons jou gebedsversoeke deur. As die Here iets in jou lewe gedoen het en antwoord gegee het op jou gebede, deel asb jou getuienis met ons.
Kantoor Ure:
Maandag - Vrydag 09:00 - 13:00
Kontaknommer:
Tel: 021 949 2048
Adres:
h/v Dirkie Uys en Retief Straat
Bellville, 7530
bottom of page