Sondagdienste
9:00
Ons 9:00 byeenkoms is 'n groot gemeentebyeenkoms met lof en aanbidding.
Tydens ons 9:00 byeenkoms is daar ook kinderkerk beskikbaar vir al ons 2 tot 11 jariges. Kyk gerus onder die bedieninge afdeling vir meer inligting.
Na afloop van die byeenkoms drink ons koffie en tee saam in die restaurant area.
GEMEENTEBELEID 2011.pdf
Sondagdienste
9:00 & 18:00
18:00
Ons 18:00 byeenkoms is 'n unieke byeenkoms. Zone Cafe is 'n baie informele interaktiewe byeenkoms
Vir meer inligting oor ZONE cafe gaan na zonecafe.wirenode.mobi van jou selfoon OF click op die FACEBOOK Logo om na ons page te gaan:
- Tuis
- Sondagdienste
- Bedieninge
- Gallery
- Kontakte
Bedieninge Omgeegroepe
Sending & Gebed
Aanbiddingspan
Groepe is die primêre voertuig van versorging en ware gemeenskap. Met 'n groterwordende gemeente is dit die beste manier om te verseker dat lidmate nie alleen staan tydens die verskillende seisoen van hulle lewens nie.
Vir Meer inligting skakel gerus die kantoor of vir Johan Serfontein
Sendingaksie
Ons ondersteun Goeie Nuus boodskappers in China, Mosambiek, Cato Manor, Khayelitsha en Bellville finansieel en met gebed. Jesaja 52:7
Gebedsaksie
Ons glo gesamentlike gebed is die logiese vrug van eenheid onder gelowiges. Daarom skep ons geleenthede vir gebed oor n spesifieke tema.
Matt. 18:19
Vir meer inligting Skakel gerus vir Chris en Ina Swanepoel by:
082 929 1581
Die Aanbiddingspan vorm deel van die groter visie van AGS Bellville.
Hier kom leef jy jou talente uit deur musiek, klank, ligte en alle tegniese aspekte van `n diens.
As jy wil deel vorm van ons aanbiddingspan skakel gerus die kantoor of vir Vickus Horne
Jongmense 18+
youth
Ons werkende en studerende jeug ontmoet Dinsdagaande 19:30 in Zone 28. Jou twintigs is gewoonlik 'n tyd waar jy groot lewensbesluite neem.
Kom stap die pad saam met mense jou ouderdom.
Vir meer inligting skakel gerus die kerkkantoor of vir
Ewald van Schalkwyk
In jou tienerjare is dit so belangrik om die regte invloede in jou lewe te kry. Dit bëinvloed alles in jou lewe, Zoey se visie is om te Support en Challenge, ons support elke tiener dmv kleingroepe en challenge hulle om meer soos Jesus te wees, en so goeie vrugbare invloede in te bou in hulle lewe.
Ons kom bymekaar elke Woensdag 19:00!!!
vir meer inligting skakel
Gerhard de Jager of gaan na www.zoey360.com
Om Bybelse beginsels op 'n relevante, prettige en kreatiewe wyse oor te dra sodat elkeen voortdurend kan groei in die regte verhouding met Jesus, hom/haarself en ander.
Vir meer inligting skakel gerus die kerkantoor of vir Anette Serfontein
Bedieninge
Welsyn
Ondersteuning van lidmate in tye van nood, asook die betrokkenheid by verskeie gemeenskapsprojekte.
Hieronder tel, motordiensdae, sopkombuise, seunskampe en uitreike.
Vir meer inligting skakel gerus die kerkantoor
Seniors
- Tuis
- Sondagdienste
- Bedieninge
- Gallery
- Kontakte
Die Silwerjareklub bedien Senior lidmate t.o.v geestelike, sosiale en welsynsbehoeftes
a) 'n Omgeegroep byeenkomsDonderdagoggende vir Bybelstudie en gebed.
b) Sosialefunksies word maandeliks aangebied.
c) Gereelde huisbesoek en ondersteuning tydens siekte.
Vir meer inligting skakel gerus
Hester Marais 084 657 4235
info Oggend
Aand Reeks
Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. Johannes 1:16
12 Februarie - Oneindige Genade
19 Februarie - Genade Misbruik
26 Februarie - Genade verander my
Info
Vir die volgende paar weke gaan ons by Zone Cafe 'n twee opeenvolgende Q&A aande hou
Die aande is daar om jou te help met daardie vrae wat jy nie altyd weet wat die antwoord is nie...
19 en 26 Februarie om 18:00 by Zone Cafe
Jy kan jou vra anoniem hou, of nie, jy kan 'n sms stuur met jou die Q&A en jou vraag na 084 676 7869 of post dit op die Zone Cafe Facebook PAGE of jy kan dit email na ewaldvs_gmail.com
OP hierdie bladsy kan jy meer inligting kry oor ons huidige reekse wat ons oor gesels by ons oggend en aand dienste asook die dienste wat volg
terug